
- Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
- Help met die onderskeid tussen 2D & 3D vorms en kleure. Help met kategorisering, vergelykings, probleemoplossingvaardighede, sortering en klassifisering.
- Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.